Moes dit net deel,dit is sooo lekker.Jy kan enige kaas mengsel mk uit alle kase waar van jy hou,so 2 of 3 kase in n kaas sous in gemaak dan kan jy bacon opkap en pepper en as jy wil n chillie vir bietjie byt-braai als lekker tot bacon stukkies lekker goud bruin is,sit dit dan in die kaas sous en meng.
Brood maak jy met gewoone brood deeg, ek koop sommer brood deeg dan rol ek een stuk uit soos n pitza base en dan met die res van die deeg maak jy bolle en sit dit vas op ronde pitza base deel en bak tot mooi bruin sodra klaar gebak is kan jy die smeer met garlic botter oor als en dan in die middel jou kaas sous,dis lekker om onmiddelik voor te sit,en elk een help hom self.
O ja jy kan die kaas sous mengsel met die brood bak en sit myne gewoonlik in net nadat brood lekker uit gebak het,dan borrel daai kasies lekker saam tot broodjies lekker bruin gebak is. As jy bang is kaas brand sit dit eers in wanneer brood klaar gebak is-jy kan dit in oond sit en vir ‘n min of 2 bietjie grill.
Dis n resep wat jy kan maak en breek nes jy wil en dit sal nog steeds wonderlik proe.My ma het altyd haar 3 kaas sous mengsel gemaak en dan gekerfde biltong ingemeng.
BRON- Maryke Smit Robberts









