

MARTIE SE VIER BESTANDDELE PIESANG BROOD
2 groot ryp piesangs, fyn gemaak
½ koppie strooisuiker
1 koppie mayonnaise
2 koppies bruismeel
knippie sout
Meng piesang en suiker en roer goed. Voeg mayonnaise by. Sif meel en knippie sout en meng met piesangmengsel. Bak in oond 180°C vir 50 – 60 min.
BRON- Martie Fourie Moolman







done