Genotvolle varkie is nooit te versmaai. Sny Vark fillet so 3 cm dik. Plaas op oopvlam en gebruik basting van jou keuse. Ek gebruik pynappel en heuning marinade. Maak kapokaartappel met botter en bietjie room en bietjie groente speserye. Maak roerbraaigroente v keuse. En vola, bon apetit!!!!! Graca Rose loop mooi saam.
BRON- Fanie Smit