Ek het aartappels gesny in skywe en onder in die bak gepak tussen elke laag het ek droe sop poeier gestrooi.
Bo op die laaste laag aartappels het ek gekarmiliseerde uie gesit (ekt uie gebraai tot sag en tot bruin suiker by gesit en oor lae hitte gebraai) Toe bo op die uie laag ht ek 400ml warm melk gegooi! Ek het 2 groot vark tjobs gebaai of eintlik net geseel! Dit toe bo op gesit toe gemaak mt die deksel en 40min op 190c gebak en toe 15min oop gebak!
Was erg leka!!!!!
BRON-Benhet Nieuwenhuis







