Ek gebruik:
1kg koekmeel
1 pakkie wit sop poeier
1Pakkie yeast
bietjie sout, so + – Liter lou warm water
Knie alles goed saam,sit in plat pot vir kole of in oond pannetjies en laat rys,bak vir 45min.tot gaar en mooi bruin.diebroodtjie is baie lig julle kan rou uie ringe bo-op plaas voor dit n dei oond gaan of gerasperede kaas,baie smaaklik.
BRON- Edith Du Preez