

MEAGAN SE VLAKOEK
125g botter
375g suiker
4 groot eiers
500ml koekmeel
20ml bak poeier
1ml sout
250ml melk
125g botter (vir melk)
Vla mengsel
130g botter
250ml versiersuiker
500ml melk
100ml vla poeier
5ml vanieljegeursel
1.Verroom botter en suiker tot lig romerig.Klits die eiers een vir een by en klits goed na elke byvoeging
2.Sif die droe bestandele saam.
3.Verhit melk en botter en vou om die beurt met die droe bestandele en eiermeng in
4.Skep die beslag in die pan en bak vir 30-40min of tot toetspen skoon uit die middel van die koek kom.Laat effens in die pan afkoel en keer dan op n draadrakkie uit,Sny die koek in twee lae.
VLAMENGSEL
Verroom die botter en versiersuiker baie goed.
5.Meng 50ml van die Vlapoeier en geursel, en verhit die res,giet die vlapasta by en roer tot die mengsel kook en verdik.laat afkoel en klits dan by die versiersuiker mengsel.
6.Smeer een koeklaag mt n laag vla en plaas en ander laag bo-op.
BRON- Meagan Meagie Windvogel






