


OATS EN KLAPPER KOEKIES
DRUK JOU OATS LEKKER STYF VAS
2 koppies meel
4 koppies oats
2 koppies klapper
2 koppies suiker
250 g botter of margarine ek het bietjie meer gebruik se so 2 en meng, gooi in oondpan, drukvas, bak vir 10/15 min op 180 grade C
Bron: my niggie se oorlede ouma se resep
Foto: Marie Rheeder Troskie
Jou resep gebruik. Dadels, cranberries en sonneblom sade bygesit. – Foto: Lyn Pieters








Gezina En Hennie Gouws
Gooi 1/2 t kaneel , 1/2 t gemmer en 1/2 t neut by die koekies smaak hemels! My ma het hare so gemaak en die kruie doen iets !
die oats koekies is regtig heerlik, dit is n baie oue resep, resep bestaan seker al vyftig jaar ek maak hom gereeld en beveel hom gerus aan.