KAIINGS
Al die oorskiet vleisie met vetjies aan word in klein blokkies gesny en dan gebraai in ‘n pot tot dit lekker bruin is, gooi ‘n bietjie melk by dit help om dit te verbruin, wanneer goed uitgebraai, gooi dan die vet af deur ‘n sif en roer ‘n bietjie sout daarin.
Dan is dit krisperige vleisie met ‘n vetjie aan !
Bron en Foto: Gideon Louw








