GIDEON SE KOEJAWELROLLE
Dis nie n resep nie maar ek vat so twee kg geskilde koejawel en stamp dit fyn met ‘n ou aartappel smasher dan gooi ek so ‘n kalwe koppie suiker by en meng goed
spuit oond pan met ‘n bietjie spray en cook giet dan die pulp in die pan en maak mooi egalig gelyk , nie te dik nie so +-5 mm
sit dan in lou oond hou maar dop en voel as dit so winddroog, is haal dan uit en rol op , as daar oorbly bere ek dit innie vrieskas !
Foto: Gideon Louw








