HOENDERPASTA
Let wel ek het net vir 2persone gemaak
Hoendervlerkies wat gemarineer is
Kersie tamaties
Sampioene gekap
Sweet peppers 1 oranje, 1 geel, 1 rooi opgesny
Rooi ui gekap
2 huisies knoffel fyn gesny
Olyfolie
1 eetlepel suiker
1/2 koppie Blueberry & lemon vinaigrette
1 eetlepel Black gold balsamic
Pasta gekook en water afgegooi
Rocket
Paarmensaankaas
Spuit pan met cook and spray en sit vlerkies daarin
En kersie tamaties. Bak teen 200°c tot gaar.
Kook pasta soos aangewys op pak. Ek het halwe pak gevat ooo en ek het so lepel knoffel bygegooi.
Gooi olyfolie in pan en braai uie, pepper, vars knoffel en sampioene.
Gooi nog olyfolie by en gooi so halwe koppie vingarette by. Gooi ook so eetlepel gold balsamic by. Gooi 1 eetlepel suiker by anders is dit te suur.
As als gaar is gooi als by pasta. Ek het die olyfolie waarim hoender gebak is ook oorgegooi. Meng lekker deur. Skep op en gooi fyngekapte rocket oor en bietjie paarmensaankaas oor
Marian van Deventer