Bets Lourens
Goeie dag vriende en vriendinne! Kan iemand asb vir my stap vir stap verduidelik hoe mens Chip White gebruik om aartappels te vries. Ek het na baie gesoek uiteindelik ‘n 70g pakkie gekry! Spoedige terugvoer sal waardeer word! Ek weet baie van julle gaan vandag braai, maar ek is seker daar is van julle wat my sal kan help.
Adam Cloete Bets Lourens, ek het geen idee of ons eers van dieselfde ding praat nie, maar ek het die volgende op die internet gekry by “dry white potato preparation”. Die aanwysings is ook vir grootmaat, maar as dit dieselfde ding is, kan dit dalk vir jou ‘n idee gee. Dit is in elk geval al wat ek kon opspoor. Having chipped potatoes directly
into a Drywite 25 Gallon Chip Bin
(code SI.25)
Thoroughly rinse chips to remove
starch.Drain Bin of water by
removing Rubber Bung.
When drained replace Rubber Bung.
Using a Drywite Solution Mixing
Bucket, mix Solution as follows:
Fill the Bucket up to the 25 litre mark
with cold water.
Add one 25 gram of Drywite
Formula no.2 Powder, using the
Measure provided.
Mix thoroughly.
Add the solution to the chip bin by
pouring over the chips.
Repeat process until chips are fully
covered.
Soak the chips in the solution for
exactly 15 minutes.
After soaking the chips for 15
minutes, drain the solution away
by removing the rubber bung.
After draining allow the chips to dry
for at least 1 hr. Store in cool (10ºC),
dry conditions, chips will remain dry,
white & ready to fry for at least 48hrs.
DO NOT RE-SOAK IN WATER!
For perfect crisp fried chips, fry at
188ºC to 196ºC.
Bets Lourens Adam Cloete dit klink soos die ware jacob! Baie dankie vir jou terugvoer. Gaan dit probeer en kyk hoe dit werk! Eers net klein hoeveelheid en sal dan terugvoer gee. Wil kyk hoe dit vries, want kry van tyd tot tyd aartappels op special en wil dan kan grootmaat koop en bewerk.
Annelie Janzen Ek gebruik altyd 2 eetlepels chip white met 5 liter lou water jy kan al jou wit groentes daarin.plaas vir 10 minute,uithaal verpak en vries wala so maklik







