Vryf die botter/margarien in die droë bestanddele totdat dit soos growwe meel lyk.
Meng die melk hiermee en vorm sagte deeg.
Borsel met eiergeel of met melk.
Sny of vorm in skon-grootte vorms en bak teen 230°C vir 15 minute.
GENIET!
You cannot copy content of this page