Mens so maklik, sy het uie gebraai, en een pakkie pizza toppings ingegooi met garlic…. als gebraai tot gaar en bruin, gooi bietjie sout en peper, toe meng sy 4 eiers met bietjie water gooi dit in die pan in by die goedjies, net die bodem laat stol, en toe gooi sy kaas bo oor en dis oond toe tot kaas gesmelt was….. en origanum oor gegooi….. die kindjie het so iets op expresso gesien, toe maak sy lol
BRON- Marisa Olivier
Adam Cloete Dit is baie interessant. Ek doen ‘n soortgelyke ding….ook van die TV afgekyk. Ek noem dit pofeiers want die water in plaas van die melk in die eiers laat dit pof as jy dit in die oond sit. Sorg net dat jy dit in ‘n pan begin wat kan oond toe gaan.