CALAMARI STEAK KERRIE
Hoeveelhede net soveel soos jy verlang.
Calamari steak (kan ook stokvisfillete of crabsticks gebruik)
Botter
Uie
Kerriepoeier
Tamatie
Basiliekruid
Room
Suurlemoensous
Sout en peper
Souteer die ui en tamatie in die botter in a pan
Voeg keriiepoeier, suurlemoensap en vis/calamari/crabsticks by.
Wanneer sag en gaar genoeg, voeg room, basiliekruid en sout en peper by.
Kan ook in die oond vir 20 minute gaar gemaak word indien so verkies.
Hier is die calamari kerrie bedien met blomkool (gemash met botter, sout en peper) en ‘n heerlike mengelslaai.
BRON- Gillian Logan Bredenhann






