

SKAAP SALAMI
Vleisland se SKAAP salami / Smokies ( GEEN VARK…NET VLEIS) NOT THE CHEAPEST…..BUT THE BEST.
15 Kg vet ontbeende skaap BLAD,
1 pakkie SALAMI-G, van Crown National
Laat die vleis lekker KOUD word, amper vries, maal dit deur n groot siffie (8-10mm) meng die speserye deur, en maal dit deur die boerewors siffie.
Dan stop jy dit in Salami casings, of vark derms..vir smokies… en laat le hulle oornag in die koelkamer..
laat hang hulle die volgende dag uit, en rook dit dan deur die nag, tot die volgende oggend stadig met koue rook….
na nog ‘n dag of twee….dan eet jy dit…
Bron: Stefaans Blaauw
One thought on “SKAAP SALAMI”
Leave a comment
You must be logged in to post a comment.







Geskuif