


MRS. BALL’S SECRET CHUTNEY RECIPE
Edward Ball, Mrs. Ball’s grandson scaled down this original recipe to make 18 bottles of (mild) chutney.
612 g dried peaches
238 g dried apricots
3 litres brown wine vinegar
2 1/2 kg white sugar
500 g onions
12 g salt
7 gram cayenne pepper (or to taste.. see note at the bottom)
1 to 2 litres of brown wine vinegar for soaking
About 2 litres of brown wine vinegar for mixing
The fruit should be left in the soaking vinegar overnight, then cooked in the same vinegar until soft. Drain. Put the fruit through a mill. Add the sugar (dissolved) and onions (minced) and cook in a pot with the brown wine vinegar. The amount of vinegar depends on the consistency: it should not be too runny or too thick, but have the same consistency as the end product you find in the bottle. Add spices and cook for one to two hours. Stir occasionally with a wooden spoon to prevent burning. Sterlise your bottles and spoon in the mixture. That’s it – you’ve got Mrs Ball’s Chutney.
To make the chutney hot, add 75 g chopped chillies.
To make peach chutney, omit the apricots and use 850 g dried peaches instead.
SOURCE: Edward Ball
PHOTO: Johan Coetzee and Eugene Andrew Ferreira
Johan Coetzee – ek het hom gebruik maar het 1 kg perskes gebruik en net 12 bottels gekry
Ek het 1 teelepel cayenne pepper ingegooi en proe dit so 7 gram gaan jou oë laat traan
Ek en jy het al by vorige keer wat ek ook gemaak het die cayenne pepper betwyfel dat dit te veel is hul praat van 70 ml in die ouer resepte en dit is baie.

Foto : Annet Geelhoed
Mrs Ball’s chutney
612 g droeperskes
238 g gedroogde appelkose
3 liter bruin druiwe-asyn(gewone bruine azijn)
2 +1/2 kg wit suiker
500 g uie
12 g sout
7 g cayenne-peper
Om die blatjang sterk (hot) te maak , voeg 75 g gemaalde brandrissie ( chili) by.
Om perskeblatjang te maak, los net die appelkose uit en gebruik 850 g droe perskes.
Spoel die vrugte goed af en week dit oornag in druiwe asyn
Kook vrugte in asijn en dreineer
Maal in klein stukkies in ′n meul ( of versnipper met kombuismes).
Gooi die vrugte, suiker ( opgelos in ′n bietjie asyn) en uie ( gemaal) by en kook in ′n groot pot in die asyn die hoeveelheid asyn hang af van die vastigheid: dit moenie te loperig of te dik wees nie
Voeg kruie by en kook vir 2-2+1/2 uur
Roer nou en dan met ′n houtspaan dat dit nie vasbrand nie
Doen in inle-bottels
Met die bottel toe, kan dit jare bewaar word en met die oop, kan jy dit so ′n half jaar in yskas(koelkast) bere.







Hierdie resep is verkeerd, die suiker is meer as die vrugte in gewig! Dis dubbel die hoeveelheid as wanneer mens konfyt kook!
Hi Koos, ek verstaan dat jy se die suiker is te veel, maar hier is die oorspronklike resep en dit is dieselfde, ek stel voor begin met heelwat minder en pas maar aan soos jy aangaan. Ek sou ‘n halwe kg suiker gebruik.
https://tintalasia.wordpress.com/from-my-kitchen/mrs-balls-chutney-the-original-recipe/
Geskuif