

Klits Maas, eiers, suiker en sout saam, meng meel en bakpoeier, klits gesmelte margarien en anys by Maas mengsel en roer dan by meel in. Knie net vir 5 min. Maak bolletjies met olie, laat staan vir 20 min om te rys, bak vir 1 uur op 180 grade C.
BRON- Trudie Steenberg Cornelius






