
WENK VIR LEKKER SKONS
Ek wil almal net graag ‘n wenkie mee deel…my ma het altyd gesorg dat haar skondeeg super koud is voor hy in die verhitte oond ingaan Sy het haar skons uitgedruk, eier oorgesit en dan die skons sommer so op die bakplat vir ‘n paar minute in die vrieskas gesit Die deeg pof dan so lekker hoog op ons het gedink dis Krismis!!!!
Antoinette Bruyns






