1 x 1kg double cream griekse yoghurt
1 x blik kondensmelk (of twee as jy dit soet soek)
1liter koffie (4 tlp koffie -los op in bietjie kook water.Gooi 1 houertjie room by en vul op met melk tot 1 liter) ek het 4 tlp versoeter by die koffie gegooi wou nie 2 blikkies kondensmelk gebruik nie.
Laat koffie af koel, gooi by yoghurt en kondensmelk en roer goed. Vries. Roer so elke 3 ure n bietjie. En jy het die lekkerste roomys.