HOE KOOK EK VARS KREEF
Sit water in n GROOT POT water ( SEEWATER is die beste)..op die stoof, en wag totdat die water kook.
Dan gooi jy die ongevriesde krewe daarin en “TIME” hulle…NET 7 minute, dan is hulle gaar.
Gooi nou die water af, en HANG die krewe so op… net om die ekstra water te laai afloop
Geniet saam met mayonaise,Sout en swart peper…
Stefaans Blaauw








