PASTEITJIES VAN OORSKIET BRAAI RIB
My aand kossies bestaan uit orige klip rib wat gesnipper is gebraai saam uie, seldery en rooi soet rissie en ‘n pakkie sampioen alles opgekerf vir die vulsel.
Daarby bietjie later 3 eetlepels sampioensop poeier gemeng met ‘n halwe koppie room asook sout en peper na smaak.

Skilferkors deeg wat uitgerol is en in sirkels so groot soos die panne uitgedruk.
Spuit silikon panne met spry en cook en druk degies in panne skep dan vulsel in en sit ‘n deeg dekseltjie op en druk vas met vurk, smeer geklitste eier oor en bak op 180 ºC in voorverhitte oond en siedaar !!

Gideon Louw