Smeer oondskottel.
Meng al die bestanddele behalwe die eier saam en gooi in die gesmeerde skottel.
Klits die eier en gooi oor die lewer. Bak in matige oond 180°C tot gestol en goudbruin.
Bedien met gekookte rys en blatjang
Foto’s: Stompie Theron Borman and Grieta Schutte









