1 kool fyn gekap
1 pakkie grondboontjies en rosyne
mayonnaise
kondensmelk
Sny kool fyn sorteer die grondboontjies en rosyne, voeg die rosyne by die kool en kap die grondboontjies fyn.
Meng kondensmelk en mayonnaise tot vir jou lekker proe, meng saam met koolmengsel tot goed gemeng. Kan blokkies pynappel ook insit vir lekker smaak geniet
Resep en foto:Lottie Geldenhuys








