5 madumbies skil dun.
Sny in skyfies.
Teelepel kerriepoeier en half teeleoel sout. Meng dit.
Rol madumbies daarin tot bedek. Skud bietjie af
Olie in pan.
Roerbraai in warm olie tot sag.
Bedien saam ander kos. Dit is n groente dis.
Alletta Strydom
You cannot copy content of this page