


Vark fillet met ontpitte pruimedante gevul met mossels, toegerol in cheddar kaas.
Heerlik. Die krummels is die Souther Fried wat by die supermarkte beskikbaar is.
O ja, steek die fillet met tandestokkies vas. Wella!!!
BRON- Eastwood Loftus Nel
You cannot copy content of this page