GESTOPTE VARK FILLET

GESTOPTE VARK FILLET

Vark fillet met ontpitte pruimedante gevul met mossels, toegerol in cheddar kaas.
Heerlik.  Die krummels is die Souther Fried wat by die supermarkte beskikbaar is.

O ja, steek die fillet met tandestokkies vas. Wella!!!

BRON- Eastwood Loftus Nel