BABA GANOUSCH
Isrealse/ middeloosterse dis. Perfek vir ligte etes of voorgereg as doop sous vir naan brood of groente.
2 Aubergines groot. geskil en gekap
6 eet lepels Olyf olie
1/2 Rooi ui fyn gekap
2 fyn Knoffel huises
1 groot bondel vars Basiliekruid
1 Ciabata of 2 pita brode
Verhit olie in n pan oor matige hitte en braai uie en aubergines vir 15min of tot sag, Braai knoffel vir 2min. verwarm ‘n griddle pan, vryf olie op die binnekant van brood en braai to bruin strepe sigbaar is. Plaas aubergine mengsel in voedsel verwerker met basiliekruid en bietjie olyf olie. Meng tot ‘n growwe pasta en skep uit in opdien bak. sit voor met die brood of rou groente repe.

Franco Dippenaar