AVOKADO EN APPELSLAAI
2 Avokados in blokkies en
1 rooi ui in klein blokkies gesny.
Kap ‘n handjievol vars coriander rofweg.
Meng nou die volgende (jy moet maar proe en aanpas want dis my eie resep en ek werk nie eintlik volgens mates nie)
Slaaisous (mates is so om en by)
Meng 1 hoogvol teelepel wholegrain mustard met so 3 eetlepels red wine vinegar. Voeg by so 1 teelepel suiker en bietjie sout en peper, klits met ‘n whisk en voeg dan ‘n kwart koppie olie by en klits goed. Laat staan vir so 10 minute laat geure lekker meng en gooi oor avokados. My gunsteling slaai.
Bron: Leanne Thurston Coetzer