PORK CHEEKS ( VARK WANGE)
Resep en foto: Martie Fourie Moolman
FOOD LOVERS RECIPES
2 varkwange
sout en peper
meel om in te rol
2 eetlepels soyasous
2 eetlepels Hoisin sous
1 eetlepel gemmer, fyn gerasper
2 huisies knoffel, fyn
1 ui, gekap
2 eetlepels mirrin of droë sherry
tiemie, gekap
1 glas wit wyn
bietjie suiker
500 ml hoender stock
Rol wange in meel, braai bietjie in olie. Haal uit, sit in oondbak met deksel. voeg res van bestanddele by en bak so drie ure by 160ºC.
Ek het gort, Hollandse wortel stamp, ertjies en slaai hierby gemaak.
Ek het gort, Hollandse wortel stamp, ertjies en slaai hierby gemaak.









geskuif