

PRAWNS OP DIE BBQ
Die prawns het ek bietjie Italian salad dressing gebruik, chilli flakes, tobacco, aromat, chutney! Alles gemeng en die prawns daarin laat le tot tyd vir braai. Jy kan die marinade opverf terwyl by braai
Het ALS op die BBQ haar gemaak en dit was hemels!!!!! Geniet dit!
BRON- Gina Hattingh






