Ons aandete wat bedien gaan word saam met mengelslaai.
Macaroni gaar gekook, maak witsous, En toe het ek oorskiet vlakvark rib (of enige oorskiet vleis), van die bene gesny in blokkies en dit ingemeng, feta ingekrummel saam met Ina Paarman Green Onion sout.
Strooi kaas oor en bak vir so 25 min by 180 grade C.
Naudéa Visser







