AFRIKAANSE WEERGAWE
Smelt saam:
250 g margarien
2 eetlepels goue stroop
1 teelepel koeksoda
Meng:
2 koppies oats
1 koppie meel
1 koppie suiker
1 koppie klapper
Meng droe bestanddele. Voeg botter mengsel by, meng. Maak gelyk in oondpan en bak 30 min in 180 grade oond. Sny in blokkies en koel af. Enjoy!
BRON- Annalize Dorfling Du Plessis









Marna Schoeman
Ek maak dit as peuselgoed vir kinders wat eksamen skryf. Ek gebruik die resep soos hierbo aangedui, maar ek voeg ook n half koppie elk sesamsaad, sonneblomsaad en gedroogde cranberries by. Dis heerlik, gesond en vullend.