


GERT SE HAWERMOUT KOEKIES
3 koppie hawermout
3 koppie koekmeel
3 koppie suiker
3 koppie klapper
1.5 koppie botter
3 eetlepel stroop
3 eiers
3 tlp koeksoda
3 tlp bakpoeier
1.5 tlp sout
Voorverhit oond tot 180°
Smelt die botter, klits dan suiker en daarna die eiers by. Dan sif jy die droë bestanddele by. Werk dit met hande tot ‘n sagte deeg en rol dan balletjies
Plaas in oond plaat
Bak ongeveer 10-15 min
Bron- Gert Steyn






