
FRYING CHICKEN BREASTS
Ons almal begin kyk na lekker Somerslaaie en idees. Hier is riglyne om hoenderborsies lekker gaar te maak sonder dat dit droog is. Dit is natuurlik heelwat goedkoper om hoendebors met die been in te koop en dit self te ontvel en ontbeen. As jy hier by die derde een trek sal jy sien dis regtig baie maklik en vinnig om self die been te verwyder, sny met ‘n skerp mes met ‘n gladde lem (nie serrrated nie) teenaan die been en kraakbeen… en spaar ‘n geldjie!
Volg hierdie stappe vir sukses elke keer. Dis belangrik dat die hoender kamertemp. is en droog is as dit in die pan geplaas word, die hoender raak dan lekker vinnig pragtig bruin en dit sluit die gevaar uit dat dit te lank in die pan gaan wees om bruin te raak.
600g filleted Chicken breasts, at room temperature (about 4 large breasts)
5ml (heaped) Ina Paarman Seasoned Salt
Freshly ground Black Pepper
40g Butter
1. Wash and dry the chicken fillets with kitchen paper or a dish towel. Cut into strips across the grain. Sprinkle with the seasoning and mix in well.
2. Melt the butter and when it starts to colour add the chicken strips. The pan must be well heated. Leave to cook for a minute or two without touching it. Then turn the strips en let it fry for another minute or two. Remove from the heat. The entire cooking process must not take longer than 4 – 5 minutes or the chicken will turn out dry and tough, instead of beautifully tender and moist
BRON- Louise Groenewald






