

BEESSTERT IN ARGILLA POT
1 beestert sout en peper bak by 160ºc vir n uur!
Toe voeg ek 300 mm coke gemeng met 1 pakkie bruin uie sop poeier, halwe koppie tamatiesous en ‘n halwe koppie chutney by!
Uie aartappels en wortel! Terug in die oond vir 3 ure by 160ºC
HEERLIK
Nota: Ja ek het hom met die deksel op gebak. Dis baie lekker!!!!!..Dis nie vir my te soet nie. Die coke maak dat hy so lekker dik sousie het!!
BRON- Benhet Nieuwenhuis
Doné Smith
My weergawe van die resep op die blad, Beesstert in ‘n Argilla pot. Tamatiesous vervang met tamatiekonfyt en my eie tuisgemaakte chutney. Middagete vir môre.







