BEESSTERT IN ARGILLA POT

2013-10-15-beesstertinagrillapottested
BEESSTERT IN ARGILLA POT
1 beestert sout en peper bak by 160ºc vir n uur!
Toe voeg ek 300 mm coke gemeng met 1 pakkie bruin uie sop poeier,  halwe koppie tamatiesous  en ‘n halwe koppie chutney by!
Uie aartappels en wortel! Terug in die oond vir 3 ure by 160ºC
HEERLIK

Nota:   Ja ek het hom met die deksel op gebak. Dis baie lekker!!!!!..Dis nie vir my te soet nie. Die coke maak dat hy so lekker dik sousie het!!

BRON- Benhet Nieuwenhuis

Doné Smith
My weergawe van die resep op die blad, Beesstert in ‘n Argilla pot. Tamatiesous vervang met tamatiekonfyt en my eie tuisgemaakte chutney. Middagete vir môre.
beesstert in argilla