VERSIER JOU VRUGTEKOEK
In Vrouekeur 2 is ‘n vrugtekoek wat jy agterna die neute en kersies bo-op pak.
Dan verhit jy 60 ml botter, 250 ml bruinsuiker, 125 ml room in n kastrol en skep die sousie oor die koek.
Dan sit jy die koek weer in die oond en rooster die spulletjie.
Dan sit die neute en kersies vas as hy koud word.
Wenk geplaas deur Dawie van den Heever
Foto: Zelda Ellis







