Volgende oggend:
Voeg by:
2 koppies suiker
2 koppies asyn
Swartpeper na smaak.
Vat nou masher en mash so 4x in die pot.
Maak sous dikker met maizena -pasop vir te dik.
Bottel warm.
Hierdie resep het ek jare gelede by Joan Blom, ‘n vriendin van my, gekry.
Het hom later aangepas soos ek hom wil he.
Lekker eet want dis heerlik.
En jy het altyd slaai in die huis by die braaivleis
BRON- Elize Herholdt








