

GEMARINEERDE SAMPIOENE
Die olywe en chillies kom uit n blikkie maar die gemarineerde sampioene heerlik en maklik.
Maak klein sampioene mooi skoon en pak ‘n botteltjie vol.
Vat gekoopte :greek salad dressing”, verhit tot kookpunt en maak die bottel vol, draai toe en laat so 2-3 dae staan.
Maak oop en geniet!
Nota:
Mens kan dieselfde doen met blomkool blommetjies.






