Bak die koek in ‘n voorverhitte oond by 180ºC vir 40 min, toets.
Wanneer die koek gaar, giet die volgende stroop oor.
Meng saam:
¾ koppie strooisuiker
¾ koppie lemoensap
Plaas die koek terug in oond vir 5 min, skakel die oond af.
Verwyder die koek uit die oons en laat afkoel.
Nota – ek het die resep by my moedertjie gekry en sy weer by ‘n vriendin se vriendin.
Resep en foto: Marietjie Nel








