

GIDEON LOUW SE KREEF KELKIE
Hoeveelhede na smaak:
Kreef
klompie mayonnaise
bietjie tamatiesous
klein fyn gekapte ui
fyn gekerfde tamatie
klein bietjie chili sous
bietjie sout en peper
pietersielie
olive en rosemary
en krop slaai blaar
Meng al die bestandele saam, skep in kropslaai en geniet!!!!
Bron- Gideon Louw







Geskuif na nuwe blog