DRIE BESTANDELE PIESANGBROOD
500 ml bruismeel 1 blikkie kondensmelk 6 groot piesangs, fyngedruk
Meng al die bestanddele deeglik. Skep in jou broodpan/panne. Laat rys vir 20 minute, moenie hierdie deel uitlaat nie. Bak dan in voorverhitte oond van 180°C vir 25-30 minute. (tot toetspen skoon uit kom)
WENK: Ek het so handvol gekapte neute ook bygesit, jy kan selfs die gekapte grondboontjies byvoeg.
Geniet!
Resep: Sharon Pretorius
Foto: Trudie Steenberg Cornelius en Bianca Bachfischer
Trudie Da Mata
3 bestanddele piesangbrood soos op julle blad. Moes egter langer as 25 min bak,want die deeg was nog rou. Maar heellaas n sukses. – bak vir amper 40 -45 min
DISCLAIMER: BY SUBMITTING CONTENT TO THIS WEB SITE, YOU ACKNOWLEDGE AND AGREE THAT THE TERMS AND CONDITIONS STATED IN THIS POLICY APPLY TO YOUR INTERACTIONS WITH ANY WEB SITE COMMUNITY AND THAT GOOD AND VALUABLE CONSIDERATION HAS BEEN PROVIDED TO YOU. IF YOU DO NOT AGREE WITH THESE TERMS AND CONDITIONS, DO NOT SUBMIT CONTENT TO THIS WEB SITE OR OTHERWISE ACCESS ANY COMMUNITY FEATURES ON THIS WEB SITE.
done
Frances Smith – Het vandag weer die 3 bestandele Piesangbrood gemaak maar met ‘n verskil. Ek het 4 piesangs gevat en een appel ingerasper
Trudie Da Mata
3 bestanddele piesangbrood soos op julle blad. Moes egter langer as 25 min bak,want die deeg was nog rou. Maar heellaas n sukses. – bak vir amper 40 -45 min