
PANNEKOEK MET MAALVLEIS-VULSEL
3 koppies water
½ koppie kookolie
2 koppies koekmeel
2 eiers
2 eetlepels asyn
½ teelepel sout
Klits en laat staan so 10 min, voeg 2 teelepels bakpoeier by en bak.
Maalvleis vulsel, kan jy basies enigiets bygooi, ek het bietjie Jimmy’s sous en pynappel bygegooi.
Photo: Heidi Rowe






