LW: As die mengsel ‘n paar uur staan voordat dit gebruik word, sal die pannekoek ligter wees.
Pannekoek kan ook met stroop of heuning in plaas van kaneelsuiker bedien word.
Die resep is voldoende vir 8 tot 10 middelmatige groot pannekoeke.
Resep geplaas deur Jeanette Kotze
Foto: Benhet Nieuwenhuis








