NOTA: Ek het nie sout gebruik nie, die spek en spesrye was genoeg vir ons.
Ek het dit gaargemaak in klapperolie.
Bedien saam met ‘n lekker sampioensous en groente of net so saam met slaai
Hierdie hoender vingers is heerlik sappige mens kan nie glo ditis borsies nie.
Rina Kleinhans – eie resep en foto








