LEKKER HORINKIES
2 eetlepels boter
+- 20 malvalekkers kleiner gesny of mini 2 koppies
1 pakkie mini gummy bears of jellie tots
3 koppies rice crispies of honey/golden puffs
15-20 roomys horingkies
Smelt boter met malvalekkers.
Meng die res by en sit lepels vol in horingkies. Versier soos gewens en laat afkoel.
Nathalie Jessica Koekemoer- Groot








