GESONDE BESKUIT
Njummies gesonde beskuite
1 kg bruismeel
0.75 koppie neute (178 ml)
0.75 koppie sonneblomsade (178 ml)
3 plat teelepels bakpoeier
1 teelepel sout
300 g All Bran fyn gemaak
2 koppies suiker
3 eiers geklits
750 g botter gesmelt
1 boksie karringmelk (500 ml)
1 teelepel vanilla geursel
Meng nat bestanddele saam, en meng droë bestanddele saam.
Meng die nat bestanddele by die droë bestanddele in. Moet nie knie nie!
Versprei egalig in ‘n gespuite beskuit pan.
Bak by 180°C tot gaar. Haal uit die pan, breek in beskuite en droog.
Ek belowe dis lekker!!!!
Resep en foto: Liezel Van der Merwe