

WARM AARTAPPELSLAAI
Ek maak die mees amazingste warm aartappel slaai met dit.
Al wat jy doen is, jy koop:
1 pakkie spek
Al wat jy doen is, jy koop:
1 pakkie spek
1 bottel Ina Paarman se Honey en Mustard sous
1 pak klein aartappels
Jy sny jou klein aartappels in die helfte, kook op in water en sout, as dit gaar is, dreineer, braai die spek in pan. As dit crispy en lekker is, gooi dit by die aartappels….dan gooi jy so halwe bottel Ina Paarman Honey en Mustard sousie oor dit… en siedaar !! dit is hemels, maar let wel jy moet van Honey en Mustard sousie hou !!! geniet., sjoe dis lip lekker!
Marisa Olivier







Hierdie een is regtig ‘n wenner