Meng al die bestanddele vir die marinade saam.
Kook hoender tot amper gaar en laat oornag in die marinade lê.
Haal hoender uit om te braai, en kook sous vir ongeveer 5 min.
Braai hoender oor kole en plaas terug in die sous.
You cannot copy content of this page