PROF. CHRIS BARNARD SE GUNSTELING BRAAIMARINADE

tested
PROF CHRIS BARNARD SE GUNSTELING BRAAIMARINADE
250 ml tamatiesous
250 ml blatjang
250 ml asyn
125 ml olie
15 ml mosterd
30-50 ml appelkooskonfyt
15 ml worcestersous
30 ml suiker
sout na smaak

Meng al die bestanddele vir die marinade saam.
Kook hoender tot amper gaar en laat oornag in die marinade lĂȘ.
Haal hoender uit om te braai, en kook sous vir ongeveer 5 min.
Braai hoender oor kole en plaas terug in die sous.